Archive | July, 2012

SOS Bekendstelling, Eikestadnuus, 8 Junie 2012

  REMGRO gaan op ‘n nuwe wyse betrokke raak by gemeenskapsorganisasies in ‘n poging om ‘n blywende bydrae tot die Stellenbosse gemeenskap te maak. “Remgro moedig sy personeel aan om as vrywilligers by reeds-gevestigde projekte in die gemeenskap betrokke te wees,” het Jannie Durand, uitvoerende hoof van Remgro, gese. Die projek Strengthen our Society (SOS)- wat Remgro in samewerking met die Groter Stellenbosch Development Trust (GSDT) aanpak […]

Comments Off on SOS Bekendstelling, Eikestadnuus, 8 Junie 2012 Continue Reading →